Positiewe Denke
06/01/2013 11:21
https://www.facebook.com/pages/Positiewe-Denke/404417242927117?ref=stream
Ons het gesien daar is 'n groot aanvraag vir AFRIKAANSE positiewe denke, ons toe die blad op Facebook begin
Almal wil gelukkig wees, maar min doen dit. Ons gedagtes bepaal ons lewens Positiewe denke alleen gaan nie na sukses lei nie, maar dit help om jou te motiveer om die ander dinge te doen wat nodig is om suksesvol te wees
Julle kan gerus kom aansluit